Thursday 24 November 2011

Let's dress up and go out!





Die tyd is hier.  More, 25 November 2011 is die lánk verwagte uitstappie.


Sit op jou hoed en ontmoet die groep 11h by die Centurion Gautrain stasie.  Van daar gaan ons kuier-kuier Rosebank toe vir 'n gesellige ete.  

Hoop om julle almal daar te sien.

No comments:

Post a Comment